Vlag van die Kerseiland Inhoud Simboliek | Ontwerp | Eksterne skakels | Verwysings | Navigasie-keuseskermKerseilandKerseilandww
KerseilandNasionale vlaeVlae van Australië
26 Januarie2002SuiderkruismotiefwitpylstertdriehoekAustraliese vlagvlag van Papoea-Nieu-Guinee
Vlag van die Kerseiland
Jump to navigation
Jump to search
Gebruik | Ander |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 26 Januarie 2002[1] |
Ontwerp | ’n Diagonale tweekleur in groen en blou met ’n wit Suiderkruismotief in die blou, ’n goue witpylstert in die groen en ’n groen silhoeët van die eiland in ’n goue skyf in die middel van die vlag. |
Ontwerp deur | Tony Couch |
Die vlag van die Kerseiland is op 26 Januarie 2002 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n diagonale tweekleur in groen bo en blou onder met ’n wit Suiderkruismotief in die blou driehoek, ’n goue witpylstert in die groen driehoek en ’n groen silhoeët van die eiland in ’n goue skyf in die middel van die vlag.
Inhoud
1 Simboliek
2 Ontwerp
3 Eksterne skakels
4 Verwysings
Simboliek |
Die blou stel die see wat die eiland omring voor en die groen die plantegroei van die eiland. Die Suiderkruismotief is ’n voorstelling van dieselfde motief wat op die Australiese vlag verskyn. Die witpylstert is uniek aan die eiland. Die goue skyf stel die eiland se geskiedenis in die fosfaatmynbou voor en is ingesluit om ’n agtergrond te bied vir die groen silhoeët van die eiland.
Ontwerp |
Die ontwerp van die vlag herinner baie aan die vlag van Papoea-Nieu-Guinee.
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee
Eksterne skakels |
(en) Kerseiland by Flags of the World.
Verwysings |
↑ (en) “Kerseiland”. Flags of the World. URL besoek op 28 Junie 2013.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van die Kerseiland. |
Kategorieë:
- Kerseiland
- Nasionale vlae
- Vlae van Australië
(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.148","walltime":"0.223","ppvisitednodes":"value":795,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":53585,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":1560,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":9,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":2,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":1510,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 145.920 1 -total"," 35.01% 51.088 1 Sjabloon:CommonsKategorie"," 31.89% 46.533 2 Sjabloon:Navigasieboks"," 23.27% 33.960 1 Sjabloon:Oseaniëvlae"," 17.64% 25.735 1 Sjabloon:Commons"," 15.88% 23.171 1 Sjabloon:Sister_project"," 15.76% 22.996 1 Sjabloon:Inligtingskas_Vlag"," 14.05% 20.496 1 Sjabloon:Asiëvlae"," 12.39% 18.075 1 Sjabloon:Sykas"," 11.52% 16.813 1 Sjabloon:Inligtingskas_Vlag/invoer"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.013","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":887671,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1243","timestamp":"20190308204836","ttl":2592000,"transientcontent":false);mw.config.set("wgBackendResponseTime":127,"wgHostname":"mw1324"););